Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 36:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SO moet dan Besáleël en Ohóliab en elkeen wat kunsvaardig is, in wie die Here wysheid en verstand gegee het om met kennis al die werk tot vervaardiging van die heiligdom te verrig, dit maak net soos die Here beveel het.

Lees volledige hoofstuk Exodus 36

Kyk Exodus 36:1 in konteks