Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 33:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het naamlik met Moses gespreek: Sê aan die kinders van Israel: Julle is ’n hardnekkige volk; as Ek vir een oomblik in jou midde sou optrek, sou Ek jou vernietig. Maar haal nou jou versiersels van jou af, dan sal Ek weet wat Ek met jou moet doen.

Lees volledige hoofstuk Exodus 33

Kyk Exodus 33:5 in konteks