Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 33:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses met die Here gespreek: U sê nou wel aan my: Ek moet hierdie volk laat optrek, maar Ú laat my nie weet wie U saam met my sal stuur nie, hoewel U gesê het: Ek ken jou by die naam, en jy het ook genade in my oë gevind.

Lees volledige hoofstuk Exodus 33

Kyk Exodus 33:12 in konteks