Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 32:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir hulle gesê: So spreek die Here, die God van Israel: Laat elkeen sy swaard aangord aan sy heup. Gaan heen en weer van poort tot poort in die laer, en laat elkeen sy broer en elkeen sy vriend en elkeen sy naaste doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Exodus 32

Kyk Exodus 32:27 in konteks