Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 31:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het aan Moses, toe Hy geëindig het om met hom te spreek op die berg Sinai, die twee tafels van die Getuienis gegee, tafels van klip, beskrywe met die vinger van God.

Lees volledige hoofstuk Exodus 31

Kyk Exodus 31:18 in konteks