Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 30:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy die volle getal van die kinders van Israel opneem volgens hulle geteldes, moet hulle, elkeen vir sy lewe, losgeld aan die Here gee as hulle getel word, sodat geen plaag onder hulle mag wees as hulle getel word nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 30

Kyk Exodus 30:12 in konteks