Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 3:21-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie,

22. maar elke vrou moet van haar buurvrou en van haar wat in haar huis vertoef, silwer — en goue voorwerpe en klere eis. En julle moet dit op julle seuns en dogters sit, en so Egipte berowe.

Lees volledige hoofstuk Exodus 3