Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop verskyn die Engel van die Here aan hom in ’n vuurvlam uit ’n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie!

Lees volledige hoofstuk Exodus 3

Kyk Exodus 3:2 in konteks