Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan heen en versamel die oudstes van Israel en sê vir hulle: Die Here, die God van julle vaders, het aan my verskyn, die God van Abraham, Isak en Jakob, en het gesê: Ek het terdeë ag gegee op julle en op wat julle in Egipte aangedoen is.

Lees volledige hoofstuk Exodus 3

Kyk Exodus 3:16 in konteks