en omgord hulle met die gordel, Aäron en sy seuns, en bind vir hulle musse om, dat hulle die priesteramp kan besit as ’n ewige insetting. So moet jy dan Aäron en sy seuns as priesters aanstel.