Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 29:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die ander lam moet jy teen die aand berei. Jy moet dit klaarmaak volgens die môrespysoffer en volgens die drankoffer wat daarby behoort, tot ’n lieflike geur. Dit is ’n vuuroffer aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Exodus 29

Kyk Exodus 29:41 in konteks