Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 28:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die klere wat hulle moet maak: ’n borstas en ’n skouerkleed en ’n mantel en ’n kunstig bewerkte rok, ’n tulband en ’n gordel; so moet hulle dan vir Aäron, jou broer, heilige klere maak, en vir sy seuns, dat hy vir My die priesteramp kan bedien.

Lees volledige hoofstuk Exodus 28

Kyk Exodus 28:4 in konteks