Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 28:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet dit dan op die voorhoof van Aäron wees, sodat Aäron die skuld kan dra met betrekking tot die heilige dinge wat die kinders van Israel sal heilig — al hulle heilige gawes. En dit moet gedurigdeur op sy voorhoof wees, dat hulle voor die aangesig van die Here welgevalle mag vind.

Lees volledige hoofstuk Exodus 28

Kyk Exodus 28:38 in konteks