Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 28:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Aäron moet dit aanhê om te kan dien, sodat die geluid daarvan gehoor word as hy in die heiligdom, voor die aangesig van die Here, ingaan en as hy daar uitgaan, dat hy nie sterwe nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 28

Kyk Exodus 28:35 in konteks