Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 27:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die tent van samekoms, buitekant die voorhangsel wat voor die Getuienis is, moet Aäron en sy seuns dit regmaak om te brand van die aand tot die môre voor die aangesig van die Here. Dit sal ’n ewige insetting wees in hulle geslagte, van die kant van die kinders van Israel.

Lees volledige hoofstuk Exodus 27

Kyk Exodus 27:21 in konteks