Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JY moet ook die altaar van akasiahout maak; vyf el moet die lengte wees en vyf el die breedte — vierkantig moet die altaar wees — en drie el sy hoogte.

Lees volledige hoofstuk Exodus 27

Kyk Exodus 27:1 in konteks