Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 25:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar sal Ek met jou saamkom, en van die versoendeksel af, tussen die twee gérubs uit wat op die ark van die Getuienis is, sal Ek jou alles sê wat Ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.

Lees volledige hoofstuk Exodus 25

Kyk Exodus 25:22 in konteks