Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 24:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy het sy hand nie na die uitgesoektes van die kinders van Israel uitgestrek nie, en hulle het God aanskou; daarop het hulle geëet en gedrink.

Lees volledige hoofstuk Exodus 24

Kyk Exodus 24:11 in konteks