Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 23:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek — maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie;

Lees volledige hoofstuk Exodus 23

Kyk Exodus 23:15 in konteks