Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n vuur uitbreek en die dorings vat, sodat ’n mied of die ongesnyde graan of die veld verteer word, moet hy wat die vuur aan die brand gesteek het, ten volle vergoeding gee.

Lees volledige hoofstuk Exodus 22

Kyk Exodus 22:6 in konteks