Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 20:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Altaar van grond moet jy vir My maak, en daarop moet jy jou brandoffers en dankoffers, jou kleinvee en beeste, offer. Op elke plek waar Ek my Naam sal laat gedenk, sal Ek na jou toe kom en jou seën.

Lees volledige hoofstuk Exodus 20

Kyk Exodus 20:24 in konteks