Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en laat hulle voortdurend oor die volk die regspraak uitoefen: al die groot sake moet hulle na jou bring, maar in al die klein sake moet hulle self regspreek. Maak dit so ligter vir jou, en laat hulle saam met jou dra.

Lees volledige hoofstuk Exodus 18

Kyk Exodus 18:22 in konteks