Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 18:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Jetro, Moses se skoonvader, ’n brandoffer en slagoffers geneem tot eer van God. En Aäron en al die oudstes van Israel het gekom om saam met Moses se skoonvader brood te eet voor die aangesig van God.

Lees volledige hoofstuk Exodus 18

Kyk Exodus 18:12 in konteks