Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 17:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROP het die hele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van die Here, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in Ráfidim. En daar was geen water vir die volk om te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 17

Kyk Exodus 17:1 in konteks