Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Moses: Dít sal gebeur as die Here julle in die aand vleis gee om te eet en in die môre volop brood, omdat die Here julle murmureringe hoor wat julle teen Hom murmureer. Want wat is ons? Julle murmureringe is nie teen ons nie, maar teen die Here.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:8 in konteks