Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het. Die manna het hulle geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:35 in konteks