Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Moses gesê: Dit is die saak wat die Here beveel het: ’n Gomer vol moet daarvan bewaar word vir julle geslagte, dat hulle die brood kan sien wat Ek julle in die woestyn laat eet het, toe Ek julle uit Egipteland uitgelei het.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:32 in konteks