Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die Here gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het! Want julle het ons in hierdie woestyn uitgelei om hierdie hele vergadering van honger te laat sterwe.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:3 in konteks