Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy vir hulle: Dit is wat die Here gespreek het: Môre is dit rusdag, ’n heilige sabbat van die Here. Wat julle wil bak, bak dit; en wat julle wil kook, kook dit; en bêre vir julle alles wat oor is, om dit te bewaar tot die môre toe.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:23 in konteks