Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE hulle van Elim af wegtrek, het die hele vergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en Sinai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand ná hulle uittog uit Egipteland.

Lees volledige hoofstuk Exodus 16

Kyk Exodus 16:1 in konteks