Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is ’n nag om plegtig onderhou te word tot eer van die Here, omdat Hy hulle uit Egipteland uitgelei het. Dit is dié nag van die Here om plegtig onderhou te word by al die kinders van Israel in hulle geslagte.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:42 in konteks