Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as ’n huisgesin te klein is vir ’n lam, dan moet hy en sy buurman wat die naaste aan sy huis is, dit neem volgens die sieletal; na wat elkeen gewoond is om te eet, moet julle die getal op die lam bereken.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:4 in konteks