Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet julle sê: Dit is ’n paasoffer aan die Here, wat by die huise van die kinders van Israel in Egipte verbygegaan het, toe Hy die Egiptenaars getref maar ons huise gered het. Toe het die volk in aanbidding neergebuig.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:27 in konteks