Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here sal deurtrek om die Egiptenaars swaar te tref. Maar wanneer Hy die bloed sien aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte, sal die Here by die deur verbygaan en die verderwer nie toelaat om in julle huise in te gaan om te slaan nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:23 in konteks