Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die eerste dag moet daar ’n heilige samekoms wees; ook op die sewende dag moet daar vir julle ’n heilige samekoms wees. Daar mag géén werk op dié dae gedoen word nie; net wat deur elkeen geëet moet word, dit alleen mag deur julle berei word.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:16 in konteks