Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hierdie dag moet vir julle ’n gedenkdag wees, en julle moet dit as ’n fees tot eer van die Here vier. Julle moet dit in julle geslagte as ’n ewige insetting vier.

Lees volledige hoofstuk Exodus 12

Kyk Exodus 12:14 in konteks