Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 10:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die oppervlakte van die hele land bedek, sodat die land swart was; en hulle het al die plante van die land opgeëet en al die vrugte van die bome wat die hael laat oorbly het — daar het geen groenigheid aan die bome of plante van die veld in die hele Egipteland oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 10

Kyk Exodus 10:15 in konteks