Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, teëstander van al die Jode, het ’n plan beraam teen die Jode om hulle uit te roei, en die Pur, dit is die lot, gewerp om hulle te vernietig en hulle uit te roei.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:24 in konteks