Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

as die dae waarop die Jode rus gekry het van hulle vyande, en die maand wat vir hulle van kommer in vrolikheid en van rou in ’n feesdag verander is — dat hulle daar dae van maaltyd en vrolikheid van moes maak en om mekaar lekkernye en aan die armes gawes te stuur.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:22 in konteks