Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die koning het aan koningin Ester gesê: In die vesting Susan het die Jode vyfhonderd man gedood en uitgeroei benewens die tien seuns van Haman; wat sou hulle wel in die ander provinsies van die koning gedoen het? Wat is dan jou bede? — dit sal jou toegestaan word. En wat is verder jou versoek? — daaraan sal voldoen word.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:12 in konteks