Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die twaalfde maand, dit is die maand Adar, op die dertiende dag daarvan, toe die bevel van die koning en sy wet uitgevoer sou word, op die dag toe die vyande van die Jode gehoop het om hulle te oorweldig — maar dit net omgekeerd was, sodat juis die Jode hulle haters sou oorweldig —

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:1 in konteks