Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ’n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:14 in konteks