Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

NÁ hierdie dinge het koning Ahasvéros Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, groot gemaak en hom verhoog en sy setel hoër gestel as dié van al die vorste wat by hom was.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:1 in konteks