Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

in dié dae dan, terwyl Mórdegai in die poort van die koning sit, het Bigtan en Teres, twee hofdienaars van die koning, drumpelwagters, kwaad geword en getrag om die hand aan koning Ahasvéros te slaan.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:21 in konteks