Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die beurt van elke meisie aankom om na koning Ahasvéros in te gaan, nadat twaalf maande lank met haar volgens die wet vir die vroue gehandel is — want so lank het die dae van hulle voorbereiding geduur: ses maande lank met mirre-olie en ses maande met balsem en ander skoonheidsmiddele van die vroue —

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:12 in konteks