Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want slawe is ons; in ons slawerny egter het onse God ons nie verlaat nie, maar Hy het ons guns laat vind voor die konings van Persië, sodat hulle ons verademing geskenk het om die huis van onse God weer op te rig en sy puinhope te herstel en ons ’n muur te gee in Juda en Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:9 in konteks