Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van die dae van ons vaders af tot vandag toe is ons in ’n groot skuld, en oor ons ongeregtighede is ons self, ons konings, ons priesters oorgegee in die hand van die konings van die lande, aan die swaard, aan gevangenskap en aan plundering en beskaming van die aangesig soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:7 in konteks