Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:5-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. van die kinders van Sattu: Segánja, die seun van Jahásiël, en saam met hom driehonderd manspersone;

6. en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jónatan, en saam met hom vyftig manspersone;

7. en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van Atálja, en saam met hom sewentig manspersone;

8. en van die kinders van Sefátja: Sebádja, die seun van Mígael, en saam met hom tagtig manspersone;

9. van die kinders van Joab: Obádja, die seun van Jéhiël, en saam met hom tweehonderd-en-agttien manspersone;

10. en van die kinders van Bani: Selómit, die seun van Josífja, en saam met hom honderd-en-sestig manspersone;

Lees volledige hoofstuk Esra 8