Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die vierde dag is die silwer en die goud en die voorwerpe in die huis van onse God afgeweeg onder bewaring van die priester Méremot, die seun van Uría, en by hom was Eleásar, die seun van Pínehas, en by hulle Jósabad, die seun van Jésua, en Noádja, die seun van Bínnuï, die Leviete —

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:33 in konteks