Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:1-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dit is hulle familiehoofde, met hulle geslagsregister, wat saam met my onder die regering van koning Artasásta uit Babel opgetrek het:

2. van die kinders van Pínehas: Gersom; van die kinders van Ítamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus,

3. van die kinders van Segánja; van die kinders van Parhos: Sagaría, en saam met hom in die register opgeneem, aan manspersone, honderd-en-vyftig;

4. van die kinders van Pahat-Moab: Eljehóënai, die seun van Serágja, en saam met hom tweehonderd manspersone;

5. van die kinders van Sattu: Segánja, die seun van Jahásiël, en saam met hom driehonderd manspersone;

6. en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jónatan, en saam met hom vyftig manspersone;

7. en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van Atálja, en saam met hom sewentig manspersone;

Lees volledige hoofstuk Esra 8